New here? Sign Up Have an account?

looking for my fem lady

Ek is nie n oggend mens nie so die kans is goed dat jy nie koffie in die bed sal kry nie maar my liefde sal opmaak vir dit hehee!Ek is vriendlik, crazy, bedagsaam, mal oor die natuur, mal oor diere en somtyds sommer maar moody ook, ons almal kry dit mos hahaa!! Eks lojaal en haat leuns! Ek is iemand wat as ek in n verhouding is sit ek alles in en verwag dit ook van my lewensmaat. Ek weier om weer vir mense en wat mense dink terug te staan. I sal vir jou lief wees, ek sal jou goed behandel, ek sal respek aan jou betoon en lojaal wees teenoor jou. Eks iemand wat reg bo verkeerd kies en wat regverdigheid bo onregverheid kies. Sien jy kans hahaa??

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Today