New here? Sign Up Have an account?

Vriendskap.... Beste vriende....En wie weet?????!!!!!

Al ons antwoorde op die vraag is natuurlik subjektief van aard en daarom moet 'n aangesig tot aangesig ontmoeting wel deel vorm van die proses .Ek is ernstig oor die lewe, kan egter ook die humor in 'n situasie sien. Ek is saggeaard en dit kan deurgaans in my optrede teenoor ander gesien word en hier speel my sterk Christelike beginsels ook 'n besliste rol, want die lewe is niks sonder Sy liefde en leiding nie.

Ek hou van kuier gewoonlik op 'n een tot een basis, ek het 'n voorliefde om die diepere dinge van die lewe te bespreek want dit bepaal in 'n groot mate hoe jy en ek as mens funksioneer en of ons verder sal kan gaan as net 'n platoniese vriendskap...

Ek is 'n gekwalifiseerde Psigometris. ' n Ander passie van my is om die wereld ekonomie se invloed op Suid- Afrika as beleggingsbestemmig prakties te bestudeer en geleenthede te benut. Vermelde belangstelling het werklik 'n lewe van sy eie gekry nadat ek op mediese gronde 5 jaar na 'n besering aan diens uit amptelike diens getree het en die geleentheid gebruik het om vermelde passie uit te leef en ook op vryskut basis vir kenisse en vriende advies te gee. In die proses hanteer ek dan ook die administrasie van my eie sake en die van my ouers ....Dit sluit in boedelbeplanning en beleggingsbesluite...

And now a bit for the English speaking section of our white female community out there.
I am an Afrikaans speaking guy and enjoy good company normally not attracted to big crowds of people. I enjoy keeping fit by training in the Gym. Love nature, soft and classical music. Like to keep myself busy with matters surrounding the economical front, share markets and investments. Due to my educational background I also have a dynamic interest in the motivation behind the behaviour of people in general in order to understand them and their behaviour. You can make contact if you want to know more, preferably white Caucasian women please and that is non-negotiable!!

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Now

Appearance

EthnicityCaucasian / White
National heritageSouth African
BuildFit
Height180 cm
Eye ColorGreen
Hair ColorDark brown
Hair LengthShort
Facial HairShaved
Best featureSmile
Body ArtNone
Health ConditionHandicapped

Situation

Relationship StatusSingle
Has childrenNo children
Wants kidsNot sure
Housing SituationAll is calm
Wants to RelocateMaybe
Has a carYes

Education & Employment

EducationUniversity Bachelors
SpecialtyFinance / Trading
Employment StatusSelf-employed

Leisure & Fun

TV preferencesNews, Documentaries, Situation comedies, Movies, Sports
Favorite TV showsNews & Financial matters
Favorite movies typesComedy, Romance, Drama, Documentary, Family
Favorite moviesDie laaste een wat ek gesien het is Die Wonderwerker.....
Music typesCountry, Classical, New age, Dance
Reading selectionNews, Business, Computers, Health, History, Sports
Idea of funGesels en kuier met vriende. Op mooi plekke (die natuur) vakansie te hou in gerief. Saam inkopies te doen , te fliek ens.
HobbiesExercising, Music, TV, Movies, Internet, Family, Photography, Travel, Cooking, Gardening, Computers, Shopping

Personality

SmokerDon't smoke
DrinkingLight / social drinker
Social behaviorObservant
Friends describe asFriendly
In High School I was a(n)Brain
Sense of humorClever
My great timeHanging out with friends, Going shopping, Relaxing, Clubbing / bars, Going to a concert
Always wanted to tryDit hang af saam met wie ek is!!

Views

Political viewsMiddle of the road
ReligionChristian
Attend religious servicesOnce a week
Goal in lifeOm suksesvol te wees in alles wat ek by betrokke raak. Dit geld vir emosionele sowel fisieke aktiwiteite. Om hierdeur elke mens met respek en deernis te hanteer

Looking For

Must haveIntelligence, Good Looks, Humor, Great skills, Sensitivity, Spontaneity, Wit, Thoughtfulness
Look for in a partnerAantreklikheid,Sagtheid, Netheid op haarself, Vriendelikheid, Geduld, Tevredenheid, Senstiwiteit, Warmte. In kombinasie trek die eienskappe my aan.
On the first dateGesels oor 'n koppie koffie waartydens daar 'n sinvolle gesprekvoering kan plaasvind....